Skip to content

Sokker: AfriForum verwelkom skuldigbevinding van voormalige Sekhukhune United-speler oor dood van 9-jarige meisie [KLANK]

# Sokker: AfriForum se privaat vervolgingseenheid sê die skuldigbevinding van die voormalige Sekhukhune United-speler Mokete “Shaune” Mogaila aan strafbare manslag en versuim om hulp te verleen ná ‘n motorongeluk, is ‘n stap nader aan afsluiting vir die Mavimbela-gesin. Mogaila het in die Tembisa-landdroshof skuldig gepleit op aanklagte wat verband hou met die ongeluk in Oktober 2024, waarin die negejarige Gomolemo Mavimbela dood is en ‘n ander kind ernstig beseer is. Barry Bateman van die eenheid sê die saak is tot 17 November uitgestel vir vonnisoplegging:

AFR BatemanOnConviction