# Sokker: Die voormalige speler van Sekhukhune United, Mokete “Shaune” Mogaila, het skuld beken aan strafbare manslag en versuim om hulp te verleen ná ‘n noodlottige botsing in Tembisa. Die 29-jarige het in die plaaslike Landdroshof erken dat hy deur nalatigheid die botsing in Oktober 2024 veroorsaak het waarin die negejarige Gomolemo Mavimbela dood en haar ma en ‘n 13-jarige buurkind beseer is. Magaboke Mohlatlole van die Nasionale Vervolgingsgesag verwelkom geregtigheid vir die slagoffers:
Sokker: Voormalige Sekhukhune United speler pleit skuldig oor noodlottige Tembisa botsing [KLANK]
ENG-MohlatloleOnMogaila