# Tennis: Die WTA-jaareindtoernooi sal nou in Indian Wells, Kalifornië, plaasvind en nie in Riaad, Saoedi-Arabië, nie. Dit volg nadat die vroue-beheerliggaam versoek het dat die gesogte kampioenskap verskuif word voor die ooreenkoms van drie jaar met Saoedi-Arabië verstryk. Die WTA se voorsitter, Valerie Camillo, sê Indian Wells bied alles wat nodig is om die […]
# Rugby: All Blacks coach Dave Rennie has included two uncapped players for Saturday’s Nations Championship opener against France in Christchurch. Hurricanes stars Xavier Numia and Fehi Fineanganofo will make their Test debuts from the bench. Captain Ardie Savea has been named at number eight, while Luke Jacobson starts in the number seven jersey. Veteran […]
# Tennis: The WTA Finals will now be held in Indian Wells, California, instead of Riyadh in Saudi Arabia. This comes after the women’s governing body requested that its prestigious season-ending championship be relocated before the end of its three-year hosting agreement with Saudi Arabia. WTA chairperson Valerie Camillo says Indian Wells offers everything needed […]
# Sokker: Die Bafana Bafana-groep wat geskiedenis gemaak het op die Wêreldbekertoernooi, het vanoggend ‘n helde-ontvangs gekry met hul aankoms op die OR Tambo-internasionale lughawe in Gauteng. Bafana het wel Sondag in die ronde van 32 1-0 teen Kanada verloor, maar dit was die eerste keer in Suid-Afrika se geskiedenis dat die nasionale span ʼn […]
# Soccer: The history-making Bafana Bafana squad received a hero’s welcome at the OR Tambo International Airport this morning. Although Bafana lost 1-0 to Canada in the round of 32 on Sunday, it was the first time in South African history that the national team had reached the knockout stages of a World Cup. Bafana […]
# Sokker: Amerika, Engeland en België is deur na die Wêreldbekertoernooi se laaste 16. Amerika het Bosnië-Herzegowina in Santa Clara 2-0 verslaan. Kaptein Harry Kane se twee doele het Engeland gehelp om die Demokratiese Republiek die Kongo in Atlanta 2-1 te troef. Dis die eerste keer in 60 jaar dat Engeland ʼn agterstand inhaal om […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-een en verdedigende kampioen, Jannik Sinner van Italië, het deurgedring na die derde ronde van Wimbledon toe hy Nuno Borges van Portugal verslaan het. Die sewemalige kampioen, Novak Djokovic van Serwië, het sy soeke na ‘n rekord 25ste Grand Slam-titel voortgesit deur Stefanos Tsitsipas van Griekeland te klop. In die vroue-afdeling het […]
# Soccer: Co-hosts the United States, England and Belgium are through to the World Cup last 16. The US defeated Bosnia-Herzegovina 2-0 in Santa Clara. Two goals from captain Harry Kane saw England come from behind to beat the Democratic Republic of Congo 2-1 in Atlanta. This is the first time England has won a […]
# Rugby: Die Springbok-losskakel Manie Libbok sê hulle maak gereed vir ʼn strawwe kragmeting teen Engeland in hul Nasieskampioenskap-openingswedstryd Saterdag op Ellispark. Die span het gister hulle voorbereiding afgesluit. Engeland se afrigter, Steve Borthwick, kondig sy span vandag aan. Libbok, wat sy rol as spelleier volstaan en seker maak die Bokke speel op die regte […]