# Cricket: Five-time champions Chennai Super Kings have called up South African all-rounder Dian Forrester to replace the injured Englishman Jamie Overton for the remainder of the Indian Premier League season. Overton, who is CSK’s second-highest wicket-taker this season with 14, has been ruled out due to a right thigh injury. Twenty-four-year-old Forrester made his […]
# Soccer: Banyana Banyana coach Desiree Ellis has announced a squad of 23 players to take on Japan in back-to-back away international friendly matches next month. Overseas-based duo Thembi Kgatlana and Bongeka Gamede return to the squad after missing the recent camp in Algeria due to injury. Ellis says the encounters will provide an opportunity […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Jannik Sinner, het geskiedenis gemaak in die Italiaanse Ope deur Novak Djokovic se rekord van agtereenvolgende ATP Meesters-een-duisend-oorwinnings te verbeter. Hy het Andrey Rublev van Rusland in die kwarteindronde verslaan vir sy 32ste agtereenvolgende oorwinning. Sinner speel nou teen Daniil Medvedev van Rusland, wat Martin Landaluce van Spanje uitgeskakel het. In […]
# Gholf: Die verdedigende kampioen, Scottie Scheffler, is onder sewe voorlopers by die PGA Kampioenskap na ʼn openingsrondte van 67 by die Aronimink-gholfklub in Pennsilvanië. Die Amerikaner is gesamentlik eerste saam met die Suid-Afrikaner Aldrich Potgieter, Australiër Min-Woo Lee, die Duitsers Martin Kaymer en Stephan Jaeger, Ryo Hisatsune van Japan en die Amerikaner Alex Smalley. […]
# Tennis: World number one Jannik Sinner made history at the Italian Open, breaking Novak Djokovic’s record for successive match wins at ATP Masters one-thousand tournaments. He defeated Russia’s Andrey Rublev, 6-2, 6-4 in the quarterfinals, his 32nd consecutive victory. Sinner will face Russia’s Daniil Medvedev in the semifinal, who beat Spanish lucky loser Martin […]
# Golf: Defending champion Scottie Scheffler is part of a seven-way tie for the PGA Championship lead after an opening-round 67 at the Aronimink Golf Club in Pennsylvania. The American sits at the top of a congested leaderboard with South Africa’s Aldrich Potgieter, Australia’s Min-Woo Lee, German pair Martin Kaymer and Stephan Jaeger, Japan’s Ryo Hisatsune […]
# Rugby: Die Leeus sê hulle fokus slegs op môre se Verenigde Rugbykampioenskaps-wedstryd teen Munster in Ierland en nie op die moontlikheid om vir die kwarteindronde te kwalifiseer of uitgeskakel te word nie. Hulle is tans vyfde op die punteleer voor die laaste groepronde, maar kan dalk in Limerick moet wen om kwalifisering te verseker […]
# Sokker: Kaizer Chiefs het ondersteuners aangespoor om die nuutgestigte Kaizer Chiefs Vrouesokkerklub te ondersteun voor hul eerste amptelike wedstryd Sondag teen Mamelodi Sundowns se vroue op Tsakane-stadion. Die afrigter van die Glamour Girls, Unathi Mabena, sê terwyl hulle die 2026 Gautengliga-veldtog afskop teen Banyana ba Style, loop die opwinding hoog en die senuwees pla […]
# Rugby: Daar is baie op die spel in die naweek se laaste groepsronde van die Verenigde Rugbykampioenskap. Die voorste twee spanne op die punteleer, Glasgow Warriors en die Stormers, het reeds tuis-kwarteindstryde verseker, terwyl sewe spanne om die oorblywende ses kwarteind-plekke meeding. Die Stormers speel môre in Wallis teen Cardiff, die vierde-geplaaste Bulle pak […]