# Gholf: Gerhard Pepler het ‘n stewige voorsprong van drie houe in die Sonskyntoer se Pro-Am-toernooi by die Irene-buiteklub in Gauteng opgebou. Die 26-jarige Suid-Afrikaner het ‘n foutlose nege onder baansyfer 63 in die openingsronde aangeteken. Pepler skryf sy ontspanne ingesteldheid toe aan sy onlangse verhuising na Ballito. Hy is gemaklik voor sy naaste teenstanders […]
# Rugby: SA Rugby sê daar is geen planne om te bie vir 2035 se Wêreldbekertoernooi nie, ondanks die kommentaar van die minister van Sport, Gayton McKenzie. Hy het dié week gesê hy sal nie rus voor Suid-Afrika die toernooi weer aanbied nie nadat die Springbokke die tuistoernooi in 1995 gewen het. Maar SA Rugby […]
# Gholf: Garrick Higgo van Suid-Afrika het herstel van twee strafhoue om een onder baansyfer-69 aan te teken in die eerste ronde van die Amerikaanse PGA-kampioenskap. Hy is gestraf omdat hy sekondes laat vir sy afslaan opgedaag het vanaf die oefenveld. Hy is steeds slegs twee houe agter die groep van sewe voorlopers, onder wie […]
# Golf: Gerhard Pepler holds a commanding three-stroke lead at the Sunshine Tour’s Pro-Am tournament at the Irene Country Club in Gauteng. The 26-year-old South African surged ahead by firing a flawless, nine-under-par 63 during the opening round. Pepler attributes his relaxed mindset to a recent relocation to Ballito. He currently sits comfortably ahead of […]
# Krieket: Die vyfmalige kampioen, Chennai Super Kings, het die veelsydige Suid-Afrikaner Dian Forrester opgeroep om die beseerde Brit Jamie Overton te vervang vir die res van die Indiese Premierliga-seisoen. Overton se 14 paaltjies is CSK se tweede-meeste hierdie seisoen. Hy moes weens ‘n beenbesering onttrek. Die 24-jarige Forrester het sy eerste internasionale wedstryd in […]
# Soccer: Banyana Banyana coach Desiree Ellis says the team remains focused on qualifying for the 2027 FIFA Women’s World Cup in Brazil. Preparing for the Women’s Africa Cup of Nations tournament in Morocco from July 25 to August 16, they face Ivory Coast, Burkina Faso and Tanzania in Group B. She told SABC that […]
# Rugby: The local governing body says there are no plans to bid for 2035’s World Cup, despite the comments from minister of Sport Gayton McKenzie. He said this week he wouldn’t rest after South Africa hosts the tournament again after the Springboks won the home tournament in 1995. But SA Rugby’s president, Mark Alexander, […]
# Golf: South African Garrick Higgo recovered from a two-stroke penalty to record a one-under-par 69 in the first round of the US PGA Championship. He was penalised for arriving seconds late from the practice putting green for his tee time, but is still only two shots behind a group of seven players, including compatriot […]
# Sokker: Banyana Banyana se afrigter, Desiree Ellis, het ʼn groep van 23 aangekondig om Japan volgende maand in twee internasionale vriendskaplike wegwedstryde te pak. Thembi Kgatlana en Bongeka Gamede, wat oorsee speel, is terug in die groep nadat hulle die onlangse kamp in Algerië weens beserings misgeloop het. Ellis sê die kragmetings bied geleentheid […]