# Krieket: Die uitvoerende hoof van Krieket Australië, Todd Greenberg, is ten gunste van die idee van ‘n eenmalige toets teen Engeland in Indië. Die beheerliggaam brei tans sy teenwoordigheid in Indië uit met ‘n Big Bash-wedstryd wat die eerste keer daar plaasvind. Die openingswedstryd van die seisoen tussen Melbourne Renegades en Perth Scorchers word […]
# Krieket: Die Brian Lara-stadion in Trinidad bied van môre sy eerste toets aan wanneer die Wes-Indiese Eilande teen Pakistan speel in die eerste van twee wedstryde in die Karibiese Eilande. Die stadion, vernoem na die voormalige Windie-legende, het in die verlede internasionale eendag- en T20-wedstryde aangebied voor dit die land se tweede toetsstadion en […]
# Rugby: Twee van die Leeus se agt Junior Springbokke speel môre in die Curriebeker-wedstryd teen die Pumas in Johannesburg terwyl die ander ‘n blaaskans kry nadat hulle die Junior Wêreldkampioenskap in Georgië ingepalm het. Mahle Sithole en Thando Biyelo is albei in die beginspan, onderskeidelik as haker en flank. Asad Moos begin op die […]
# Rugby: Two of the Lions’ eight Junior Springboks will play in tomorrow’s Currie Cup match against the Pumas in Johannesburg, while the others are rested after clinching the Junior World Championship in Georgia. Mahle Sithole and Thando Biyelo were both included in the starting-15, on hooker and flank, respectively. Asad Moos was picked on […]
# Cricket: The Brian Lara Stadium in Trinidad will host it’s first Test from tomorrow when the West Indies welcome Pakistan in the first of two matches in the Caribbean. The stadium, named after the former Windies great, has hosted one-day and T20 internationals in the past before becoming the nation’s second Test venue and […]
# Motorsport: Die Mercedes-renjaer George Russell beskryf sy seisoen as ‘n emosionele wipplank nadat hy dit as ‘n gunsteling vir die wêreldkampioenskapstitel begin het. ‘n Battery-fout en ‘n botsing tydens verlede naweek se Belgiese Grand Prix het gelei tot sy tweede onvoltooide wedren. Die Brit is 50 punte agter sy spanmaat, Kimi Antonelli, voor die […]
# Motorsport: Red Bull se Formule Een-renjaer, Max Verstappen, het vrae oor sy toekoms vermy en gesê hy neem dinge wedren vir wedren terwyl hulle die motor ontwikkel. Die viermalige wêreldkampioen het ‘n jaar gelede verklaar dat hy in 2026 by die span gaan bly, maar hierdie keer geen duidelike antwoord gegee nie. Die Nederlander […]
# Cricket: Cricket Australia’s CEO, Todd Greenberg, is open to the idea of a one-off Test against England in India. CA is already expanding its footprint in India by taking the Big Bash League there for the first time, as the season opener between Melbourne Renegades and Perth Scorchers will be played in Chennai in […]
# Motorsport: Red Bull’s Formula One driver, Max Verstappen, swerved around questions over his future and declared he was taking things race by race while they are developing the car. The four-time world champion declared a year ago he was staying with the team for 2026, but wouldn’t give any clear response this time. The […]