# SA Sport-toekennings: Die Protea-krieketkaptein, Temba Bavuma, die Springbok-haker Malcolm Marx en die Olimpiese silwermedalje-naelloper, Akani Simbine, is benoem as Sport-ster van die Jaar vir die Suid-Afrikaanse Sporttoekennings. Laura Wolvaardt, Kira Bester en Prudence Sekgodiso is benoem as Sportvrou, en Christiaan Maas, Pieter Coetzee en Kevin Lerena as Sportman. Die Protea-mans-toets-krieketspan, die vier-maal-400-meter mans-aflosspan, en die […]
# SA Sport Awards: Proteas cricket captain Temba Bavuma, Springbok hooker Malcolm Marx and Olympic silver medallist sprinter Akani Simbine were nominated for Sport Star of the Year at the South African Sport Awards. Laura Wolvaardt, Kira Bester and Prudence Sekgodiso are up for Sportswoman, and Christiaan Maas, Pieter Coetzee and Kevin Lerena for Sportsman. The […]
# Rugby: Die All Blacks se afrigter, Dave Rennie, sê spelers kan steeds die groep haal vir die eerste toets teen die Springbokke, afhangende van hulle vertoning teen die Bulle. Hy het ʼn sterk groep aangewys vir môre se kragmeting op Loftus, maar sê dit verskil aansienlik van die een vir volgende Saterdag se toets […]
# Rugby: All Blacks coach Dave Rennie says players could still force their way into the squad for the first Test against the Springboks with their performance against the Bulls. He has named a strong squad for tomorrow’s match at Loftus Versfeld, but insists it’s quite different to the team for next Saturday’s Test at […]
# Tennis: Die vyfde gekeurde Ben Shelton het sy Kanadese Ope-kroon in Montreal suksesvol verdedig en sy tweede ATP Meesters 1000-titel opgeraap. Die Amerikaner het sy landgenoot, Brandon Nakashima, verslaan en die vierde man hierdie eeu geword om sy Kanadese titel suksesvol te verdedig. Die ander drie is Andy Murray, Novak Djokovic en Rafael Nadal. […]
# Tennis: Fifth seed Ben Shelton has successfully defended his Canadian Open crown in Montreal to clinch his second ATP Masters 1000 title. The American defeated compatriot Brandon Nakashima, 6-3, 7-6, becoming the fourth man this century to successfully defend his Canadian title after Andy Murray, Novak Djokovic and Rafael Nadal. In the women’s draw […]
# Sokker: Suid-Afrika het Nigerië met 2-1 geklop in hul Afrikabeker vir Vroue-uitspeelwedstryd in Marokko en kwalifiseer nou vir die FIFA-uitspeeltoernooi vir volgende jaar se Wêreldbeker in Brasilië. Thembi Kgatlana en Refiloe Jane se doele het Banyana Banyana se oorwinning beklink. Die kwalifiseringsproses se volgende fase vind in November plaas. Dit bestaan uit twee spanne […]
# Soccer: South Africa defeated Nigeria 2-1 in their CAF Women’s Africa Cup of Nations playoff match in Morocco to qualify for the FIFA Playoff tournament for next year’s World Cup in Brazil. Goals from Thembi Kgatlana and Refiloe Jane secured the victory for Banyana Banyana. The next phase of the qualification process will be […]
# Rugby: Slegs drie groeprondes is oor voor die Curriebeker-halfeindstryde. Griekwas is tans boaan die punteleer na drie oorwinnings en ‘n nederlaag, gevolg deur die Cheetahs, die Leeus en die Pumas. Die Boland Kavaliers is vyfde gevolg deur die Stormers-23, die Haaie-vyftiental en die Blou Bulle. In vandag se wedstryde gaan die Leeus en die […]