# Duisende mense het van vroeg vanoggend die strate van Johannesburg ingevaar vir die 702 Jozi My Jozi Walk the Talk. Die jaarlikse geleentheid word deur die Stad Johannesburg aangebied en bied vyf-, agt- en 15-kilometer roetes deur die middestad aan, om gemeenskap, welstand en stedelike vernuwing te vier. Die organiseerders sê die geleentheid ondersteun […]
# Die Bafana Bafana en Mamelodi Sundowns middelveldspeler Jayden Adams word vandag in Stellenbosch ter ruste gelê. Die 25-jarige het vroeër hierdie maand gesterf, na hy Suid-Afrika in die FIFA Wêreldbeker verteenwoordig het. Die oorsaak van sy dood is onbekend. Die Wes-Kaapse LUR vir Kultuursake en Sport, Ricardo Mackenzie, het Adams beskryf as ‘n uitsonderlike […]
# Cycling: Tadej Pogačar built up a comfortable lead of 7 minutes and eleven seconds as the riders took on the penultimate stage of the Tour de France today. With only one stage remaining before the final arrival in Nice tomorrow, Pogačar has firmly put himself on the brink of an historic fifth overall Tour […]
# Fietsry: Tadej Pogačar van Slowenië het ‘n gemaklike voorsprong van 7 minute en elf sekondes opgebou toe die fietsryers vandag die voorlaaste skof van die Tour de France aangepak het. Pogačar het homself stewig op die rand van ‘n geskiedkundige vyfde Tour de France-titel geplaas, met slegs een skof vandag oor voor die finale […]
# Bafana Bafana and Mamelodi Sundowns midfielder Jayden Adams is being laid to rest today in Stellenbosch. The 25-year-old died earlier this month after representing South Africa at the FIFA World Cup. The cause of death remains unknown. Western Cape Cultural Affairs and Sport MEC Ricardo Mackenzie has described Adams as an exceptional talent, who […]
# Statebondspele: Die Suid-Afrikaanse swemlegende Chad le Clos het gister geskiedenis by die Statebondspele in Glasgow gemaak toe hy sy 19de medalje verower het. Le Clos het die mans se 4×100-meter vryslag-aflospan tot ‘n opwindende brons-medalje eindstryd gelei, saam met spanmaats Pieter Coetze, Guy Brooks en Ruard van Renen. Hierdie geskiedkundige prestasie oortref die rekord […]
# Rugby: Volgende maand se skole-wedstryd tussen die gasheer, Grey Kollege, en Outeniqua gaan voort nadat borge bekom is om die span van George na Bloemfontein te neem. Die kragmeting was volgens berigte in die gedrang omdat Outeniqua nie die reiskoste van 1,4-miljoen-rand kon bekostig vir die afstand van altesaam een-duisend-400-kilometer nie. Grey se hoof, […]
# Commonwealth Games: South African swimming legend Chad le Clos made history at the 2026 Commonwealth Games in Glasgow yesterday, securing his 19th career medal. Le Clos anchored the men’s 4×100-metre freestyle relay team to a thrilling bronze finish alongside teammates Pieter Coetze, Guy Brooks, and Ruard van Renen. This historic achievement breaks a long-standing […]
# Statebondspele: Nathan Hendricks het gisteraand op die Glasgow Statebondspele Suid-Afrika se eerste goue medalje in die swembad gewen. Die 20-jarige het die 100-meter vryslag in die S13-klas in ‘n tyd van 54,54-sekondes gewen. Die oomblik toe hy induik was dit duidelik dit gaan moeilik wees om hom te klop. Hendricks sê dit was sy […]