Skip to content

Sokker: Cardoso verwag kragmeting op Kampioeneliga-vlak in MTN8-eindstryd [KLANK]  

# Sokker: Mamelodi Sundowns se afrigter, Miguel Cardoso, sê sy span besef wat op die spel is wanneer hulle môre teen Orlando Pirates speel in die MTN8-eindstryd op die Moses Mabhida-stadion. Hy mik na nog ‘n trofee nadat hy Sundowns tot oorwinnings gelei het in die Premierliga, die CAF-Kampioeneliga en die Afrika-Asië-Stille Osaan-beker. Cardoso sê die span moet gefokus bly, ondanks ‘n veeleisende wedstrydprogram en fiksheidskommer, en wys daarop dat Pirates ‘n uitstekende span is:

ENG- CardosoOnMTN8