# Civil rights and social justice movement, NotInMyName International, is calling on the Southern African Development Community to address what it describes as a regional migration crisis. The organisation’s Themba Masango says South Africa cannot carry the burden of irregular migration alone. He has urged SADC to develop a coordinated framework to strengthen border management […]
# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het brigadier Rachel Matjeng afgedank. Sy is een van 12 offisiere wat verbind word met die Medicare24-tenderskandaal van 228-miljoen-rand. Matjeng is ná ʼn interne tugproses skuldig bevind aan talle aanklagte van ernstige wangedrag wat verband hou met haar verhouding met die vermeende misdaadbaas, Vusimuzi ‘Cat’ Matlala. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê korrupsie, misdadigheid en […]
# The South African Police Service has dismissed Brigadier Rachel Matjeng, who is one of 12 officers linked to the 228-million-rand Medicare24 SAPS tender scandal. Her dismissal follows the conclusion of an internal disciplinary process in which Matjeng was found guilty on multiple counts of serious misconduct, arising from her relationship with alleged underworld figure Vusimuzi ‘Cat’ […]
# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die regering is nie bekommerd oor die dreigement van weeklikse betogings teen ongedokumenteerde immigrasie in die land nie. March and March se stigter, Jacinta Ngobese-Zuma, sê daar gaan vir die volgende ses maande elke week betogings wees om die regering te dwing om aan hul eise […]
# Minister in the Presidency, Khumbudzo Ntshavheni, says government is not concerned about the threat of weekly protests against undocumented immigration in the country. March and March founder, Jacinta Ngobese-Zuma, has vowed to protest every week for the next six months, in an attempt to strong-arm the government into meeting their demands. Ntshavheni says police […]
# Die MK-party het ʼn mosie by die Ampsklagkomitee ingedien om sy gesag te gebruik om noodsaaklike bewyse te verseker wat nodig is vir die behoorlike uitvoering van sy mandaat. Die party sê die komitee moet ʼn bindende dagvaardiging uitreik aan die Nasionale Vergadering se speaker en die wettige bewaarder van rekords by die regsfirma […]
# The MK Party has submitted a motion to the Impeachment Committee, calling for it to exercise its powers to secure critical evidence necessary for the proper execution of its mandate. The party wants the committee to issue a binding summons to the National Assembly speaker and the lawful custodian of records at the legal […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê Suid-Afrika se buitelandse beleid word steeds gelei deur ‘n strewe na vrede, ontwikkeling, multilateralisme, solidariteit en ‘n reëlgebaseerde internasionale orde. Hy sê diplomasie is belangriker as ooit, namate internasionale betrekkinge hervorm word deur mededinging oor strategiese hulpbronne, kritieke minerale, kunsmatige intelligensie, tegnologiese vernuwing en […]
# Die Nasionale Vergadering se adjunkspeaker, Annelie Lotriet, het ingestem om die EFF se mosie van wantroue teen die speaker, Thoko Didiza, te skeduleer. Dis egter onderworpe aan verskeie prosedurele wysigings wat nog aangebring moet word. Lotriet sê sommige van die aantygings in die mosie moet moontlik ooreenkomstig die Nasionale Vergadering se reëls aangepas of […]