# Die regering verhoog sy gebeurlikheidsfonds tot tien-miljard-rand vir die 2026/2027-boekjaar om voorbereid te wees op droogte, die verwagte El Niño-weerpatroon en moontlike verdere skokke in energiepryse. Die geld is bedoel om as buffer te dien vir noodgevalle wat bykomende druk op huishoudings, besighede en staatsbesteding kan plaas. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê sterker openbare finansies het die land se vermoë verbeter om op onverwagte krisisse te reageer:
BEGROTING: Regering bewillig R10-miljard vir droogte- en energierisiko’s [KLANK]
ENG GodongwanaOnEnergyDrought