Skip to content

BEGROTING: MISA verwelkom verligting met brandstofheffing as oorwinning vir werkers en gesinne [KLANK]

# Die  Motorbedryf-personeelvereniging sê die tydelike verligting ten opsigte van die brandstofheffing, wat deur die minister van Finansies, Enoch Godongwana aangekondig is, is ‘n oorwinning vir werkers, hul gesinne en georganiseerde arbeid. Van 4 November tot 1 Desember sal die brandstofheffing met drie-rand-per-liter vir diesel en een-rand-50-sent vir petrol verminder word, waarna kleiner verminderings tot 5 Januarie van krag sal wees. Phakamile Hlubi-Majola van MISA waarsku baie werkers verkeer steeds onder finansiële druk:

ENG PhakamileOnLevyRelief