# Die Organisasie teen Belastingmisbruik doen ‘n beroep op die regering om dringend duidelikheid te gee oor vandag se beplande instelling van die Administratiewe Beregting van Padverkeersmisdade, aangesien verskeie munisipaliteite hof toe gegaan het om dit te betwis. Stefanie Fick van OUTA sê belangrike regulasies is nog nie gepubliseer nie, terwyl gereedheidsverslae en uitrolplanne steeds […]
# MK Party Member of Parliament Vusi Shongwe has told the Madlanga Commission that he believes the Investigating Directorate Against Corruption operated in a culture where officials could be compromised through damaging information. Shongwe referred to unverified allegations of an assault case involving Major-General Feroz Khan and IDAC head Andrea Johnson’s husband’s appointment. He acknowledged […]
# MK-party-parlementslid Vusi Shongwe het aan die Madlanga-kommissie gesê hy glo die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie is in ‘n kultuur bedryf waar amptenare deur skadelike inligting in die gedrang gebring kon word. Shongwe het verwys na onbevestigde bewerings oor ‘n saak van aanranding waarby generaal-majoor Feroz Khan betrek word en die aanstelling van OTK-hoof Andrea Johnson […]
# The Organisation Undoing Tax Abuse calls on the government to urgently provide clarity on today’s planned rollout of the Administrative Adjudication of Road Traffic Offences, as several municipalities have gone to court to challenge it. OUTA’s Stefanie Fick says key regulations have still not been published, while readiness reports and rollout plans remain outstanding. […]
# Union federation Cosatu says the sharp drop in fuel prices, including reductions of over two-rand per litre for petrol, around three-rand for diesel, and more than five-rand for paraffin, will bring relief to commuters and help ease cost-of-living pressures. However, the union warns that fuel prices remain high and vulnerable to global oil market […]
# # Die vakbondfederasie Cosatu sê die skerp daling in brandstofpryse, wat verlagings insluit van meer as twee-rand per liter vir petrol, ongeveer drie-rand vir diesel en meer as vyf-rand vir paraffien, sal verligting vir pendelaars bring en help om die druk van lewenskoste te verlig. Die vakbond waarsku egter brandstofpryse bly hoog en is […]
# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê sake verloop normaal in die stad, met paaie wat oop is, openbare vervoer wat normaal vloei en geen voorvalle van xenofobiese geweld wat aangemeld is nie. Die stad het gesamentlike operasionele sentrums geaktiveer en wetstoepassingsdienste verhoog om vandag se landwye protesoptogte te monitor. Inwoners word versoek om […]
# March and March het belowe om voort te gaan met protesoptrede teen ongedokumenteerde migrante. Die groep teen onwettige migrasie het tydens die oorhandiging van ‘n memorandum by Konstitusieheuwel in Johannesburg aangedring op strenger grensbeheer, massadeportasies, strenger visumbeheer en swaarder strawwe vir diegene wat ongedokumenteerde migrante in diens neem of huisves. Intussen het die leier […]
# Die geskorste adjunkmisdaadintelligensiehoof, Feroz Khan, se regspan sê Khan het herhaaldelik kommer uitgespreek in beëdigde verklarings en tydens konsultasies voor sy beplande verskyning by die Madlanga-kommissie, oor sy persoonlike veiligheid. Dit volg nadat Khan Sondagaand in Houghton in ‘n doelgerigte lokval geskiet is. Volgens sy prokureurs is die kommer in hofstukke en ook kommissie-verwante […]