Skip to content

Forum gee politieke partye in Tshwane skuld vir waterkrisis in Bronkhorstspruit [KLANK]

# Activists and Citizens Forum sê alle politieke partye in Tshwane is verantwoordelik vir die waterkrisis in Bronkhorstspruit. Woordvoerder Dennis Bloem sê besoedelde water stel lewens in gevaar, met inwoners wat nie gebottelde water kan bekostig nie en gedwing word om onveilige water te drink. Bloem sê politieke leiers maak beloftes wat nooit verwesenlik word nie en beweer sommige politici en munisipale amptenare trek voordeel uit die watertenkbedryf. Hy vra dringende ingryping om gemeenskappe te beskerm:

ENG-BloemOnWater