Skip to content

BEGROTING: Godongwana kondig tydelike verlaging van brandstofheffing aan in mini-begroting [KLANK]

# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het ‘n tydelike verlaging van die brandstofheffing aangekondig om druk op huishoudings en ondernemings te verlig. Die heffing sal van 4 November tot 1 Desember verminder word met een-rand-50-sent per liter petrol en drie-rand per liter diesel. Godongwana sê die Tesourie het sy vooruitskatting vir belastinginkomste met 17,1-miljard-rand verhoog, terwyl die begrotingstekort nou na verwagting tot 4,3-persent van die BBP sal krimp:

ENG GodongwanaOnTemporaryFuelLevy