# Freedom Front Plus says a Special Investigating Unit report has exposed widespread corruption and irregularities in land reform projects, with more than 654-million-rand in contracts and decisions declared invalid. The report, presented to Parliament, also found weak oversight, poor record-keeping and dishonest officials as key drivers of systemic failures. The FF Plus’s Wynand Boshoff […]
The case against suspended Ekurhuleni Metro Police deputy chief Julius Mkhwanazi and Ekurhuleni City Manager Kagiso Lerutla has been postponed to June in the Boksburg Magistrates Court. The matter has now been transferred to the Regional Court on charges of fraud, corruption and defeating the ends of justice. They allegedly orchestrated a scheme where a […]
# The Competition Commission of South Africa says South Africa’s economy remains highly concentrated despite signs of improvement in several sectors. Presenting the latest Economy Concentration Tracker report, acting deputy commissioner James Hodge warned that small businesses still struggle to grow and participate meaningfully in the economy. The report found that manufacturing, mining, energy and […]
# United Africans Transformation calls for large-scale youth employment programmes, greater investment in township and rural economies, and stronger support for small businesses to tackle the unemployment crisis. According to the party, the 32.7-percent unemployment rate is destroying hope for millions of people. UAT’s Mighty Mabule has urged the government to improve skills training, expand […]
# Die Madlanga-kommissie het gehoor die SAPD-adjudant-offisier, Boy Phakula, het ’n klag by die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat ingedien teen die hoof van Misdaadintelligensie, Feroz Khan. Dit hou verband met die beweerde diefstal van dwelms en regsverydeling na die Aeroton-dwelmbeslaglegging van 715-kilogram kokaïen. In reaksie op kommissaris Sesi Baloyi se vraag het Phakula erken hy het nie […]
# Statistieke Suid-Afrika sê vervaardigingsproduksie het met 0,9-persent in Maart gestyg in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar. Die toename is hoofsaaklik gedryf deur winste in voedsel en drank, petroleum en chemiese produkte, en elektriese masjinerie. Die sektor vir hout, papier, uitgewers en drukkerswese het egter ‘n afname aangeteken. Nicolai Claassen van Statistieke SA sê […]
# Die Vryheidsfront Plus sê ‘n verslag deur die Spesiale Ondersoekeenheid het wydverspreide korrupsie en onreëlmatighede in grondhervormingsprojekte blootgelê, met meer as 654-miljoen-rand in kontrakte en besluite wat ongeldig verklaar is. Die verslag, wat aan die Parlement voorgelê is, het ook swak toesig en rekordhouding, en oneerlike amptenare as kerndrywers van sistemiese mislukkings uitgewys. Wynand […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik, doen ‘n beroep op die vestiging van ‘n onafhanklike beskermingsowerheid vir verklikkers om beter beskerming te verseker vir persone wat korrupsie blootlê. Die organisasie glo so ‘n liggaam moet sterk magte hê om sake te ondersoek, verklikkers te beskerm en vinnig te reageer wanneer daar vergelding plaasvind. Stefanie Fick van […]
# Die SAPD-adjudantoffisier Boy Phakula het voor die Madlanga-kommissie getuig van bewerings dat die 715-kilogram kokaïen wat tydens die Aeroton-inbraak gekonfiskeer is, aan die senior misdaadintelligensiebaas, Feroz Khan behoort het. Die Valke het in 2021 die besending onderskep wat uit Brasilië gestuur en in Aeroton gevind is. Twee SAPD-beamptes en ‘n Gautengse verkeershoof is in […]