Skip to content

BEGROTING: Staatskuld meer bestendig namate Tesourie sterker inkomste aanteken [KLANK]

# Die regering se skuldlas is vir die eerste keer in bykans twee dekades bestendig, volgens die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se mini-begroting. Staatskuld was in die 2025/2026-boekjaar op 78,4-persent van die bruto binnelandse produk. Die Nasionale Tesourie sê sterker belastinginvordering en laer koste om skuld te delg het bygedra dat die regering beter as verwag presteer het. Godongwana sê belasting-en ander inkomste sal na verwagting Februarie se ramings met 54,1-miljard-rand oorskry:

ENG GodongwanaOnStrongerRevenue