Skip to content

Madlanga vra Intelligensie-koördineringskomitee-beampte moet deklassifikasie van inligting heroorweeg [KLANK]

# Die voorsitter van die Madlanga-kommissie, Regter Mbuyiseli Madlanga, het voorgestel daar moet aan die waarnemende koördineerder van die Nasionale Intelligensie-koördineringskomitee, Ntandazo Sifolo, geskryf word met die versoek om te heroorweeg watter dele van sy getuienis gedeklassifiseer kan word. Madlanga sê die kommissie het nie die bevoegdheid om inligting te deklassifiseer nie, maar het ‘n volledige beeld nodig van die kwessies wat ondersoek word. Hy sê Sifolo behoort gevra te word om sy standpunt toe te lig en te oorweeg of meer inligting openbaar gemaak kan word wat groter deursigtigheid moontlik sal maak:

ENG-MadlangaOnClassification