# Die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling het 2,7-miljoen-rand aan regskoste betaal vir die minister van Polisie, Senzo Mchunu, wat tans op spesiale verlof is. Die staat betaal ook Mchunu se salaris van drie-miljoen-rand terwyl hy by die huis sit. Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het in ʼn geskrewe antwoord in die […]
# Oudpresident Thabo Mbeki sê hy verwag dat die uitslag van die plaaslikeregeringsverkiesing tot meer koalisieregerings sal lei. Volgens onlangse peilings het die ANC se 40,2-persent in die 2024 nasionale verkiesing met minstens ses persentasiepunte gedaal, terwyl die DA minstens drie-persent beter doen. Die grootste stryd is in metro’s soos Johannesburg, Tshwane, Kaapstad en eThekwini. […]
# Twee Britse burgers is ingevolge die Verenigde Koninkryk se Wet op Nasionale Veiligheid aangekla oor ʼn vermeende terreurkomplot verlede maand by die RAF Fairford. Mohmed Abdulkarim word aangekla dat hy ʼn buitelandse intelligensiediens, vermoedelik Iran, gehelp het, terwyl Nouman Essghir aangekla word dat hy verbode terrein betree het met die doel om die Verenigde […]
# AfriForum het aan die Stad Tshwane geskryf en eis antwoorde oor die huidige watervoorraad en watergehalte. Die metro het tans ʼn probleem met besmette water in Bronkhorstspruit, waar 833 gevalle van maagdermsiekte aangemeld is. Dit hou verband met die Bronkhorstspruit-watersuiweringsaanleg waar water nie met chloor behandel is nie, en inwoners nou op watertenkwaens moet […]
The headlines of the leading newspapers on 28 October 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports the Reserve Bank’s growth cycle indicator is recovering following a two-month slump. According to the paper, this can be attributed to growth in the real money supply and the approval of infrastructure development plans. # And the Netwerk24 website: Reports […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 28 Oktober 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Reserwebank se groeisiklus-aanwyser is besig om te herstel ná ‘n insinking van twee maande. Dit kan volgens die koerant toegeskryf word aan ‘n groei in die reële geldvoorraad en die goedkeuring van infrastruktuurbouplanne. # En die Netwerk24-webblad: Berig […]
# Krieket: Die Australiese snelbouler Mitchell Starc het ses paaltjies geneem toe Suid-Afrika vir 329 lopies uitgeknikker is in hul eerste beurt, teen die einde van die eerste dag van die reeksbeslissende derde toets in Kaapstad. Die Proteas het eerste gekolf, met Marques Ackerman en Aiden Markram wat ‘n openingsvennootskap van 158 lopies om die […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die regering tree op teen diegene wat wettige kommer oor onreëlmatige migrasie uitbuit om misdadige, haatdraende agendas te bevorder. Hy het gepraat by die Afrika en die Afrika-diasporakonferensie in Johannesburg, wat gister onder die tema “Die Terugkeer na Afrika” gehou is. Lamola sê daar […]
# President Donald Trump sê hy sal ten spyte van sy herhaalde aanvalle op die integriteit van die stemproses die uitslag van die middeltermynverkiesing aanvaar as dit “eerlik” is. Sy administrasie het probeer om druk op state te plaas om hul kieserslyste te kontroleer vir persone wat nie kwalifiseer nie. Verlede week het die Departement […]