Skip to content

Ramaphosa sê Suid-Afrika moet voorkeurbestemming word vir belegging in kunsmatige intelligensie [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika moet ʼn voorkeurbestemming word vir belegging in rekenaarinfrastruktuur vir kunsmatige intelligensie, wat die binnelandse ekonomie en die breër Afrika-mark bedien. Hy het die Suid-Afrikaanse en KI-geleentheidskonferensie in Silicon Valley in die Verenigde State toegespreek met die tema: “Bou die Afrika KI-ekonomie: Infrastruktuur, Belegging en Vernuwing.” Ramaphosa sê dis noodsaaklik dat ekonomiese en ontwikkelingsgeleenthede die voordele van kunsmatige intelligensie onder alle landsburgers deel:

ENG RamaphosaOnAITechnology