# Die Withuis het die kongres versoek om ʼn bykomende 1,45-duisend-miljard-rand goed te keur, onder meer vir die oorlog teen Iran. Die meeste fondse sal na die Departement van Verdediging gaan vir bedryfskoste om voorrade aan te vul. Die befondsingsversoek wat by die Withuis se kantoor vir bestuur en begroting ingedien is, sluit ook sowat […]
# Sokker: Bafana Bafana het Wêreldbeker-geskiedenis gemaak toe hulle die laaste 32 gehaal het na ʼn 1-0 sege oor Suid-Korea in Monterrey, Mexiko. Thapelo Maseko se doel in die 63ste minuut was genoeg om Suid-Afrika tweede in Groep A te laat eindig ná die gashere, Mexiko, en outomaties vir die uitklopfase te kwalifiseer. Suid-Afrika moes […]
# Die onderburgemeester van Johannesburg, Loyiso Masuku, sê Eskom het onderneem om saam met City Power te werk om die invordering van betalings te verbeter, meters te balanseer en kragvermorsing te staak. City Power skuld te kragverskaffer 5,3-miljard-rand aan agterstallige skuld met 1,6-miljard-rand op sy huidige rekening. Eskom het gedreig om die krag na vier […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad verwerp oproepe om op 30 Junie vervoer op te skort of paaie te versper, maar erken landsburgers se grondwetlike reg om teen onwettige immigrante te betoog. Dit kom te midde van teen-immigrasie-organiseerders se planne om die strate in te vaar om teen ongedokumenteerde migrante in die land te betoog. SANTACO-president, […]
Sokker: Bafana Bafana is vir die eerste keer in die geskiedenis deur na die Wêreldbeker-uitklopfase, na ‘n 1-0 oorwinning teen Suid-Korea.
# Twee kragtige aardbewings van 7,2 en 7,5 het Venezuela se hoofstad, Caracas, binne enkele sekondes na mekaar getref en geboue laat ineenstort. Noodwerkers probeer mense uit die puin en beskadigde geboue red, en waarsku inwoners om hul huise te verlaat en buite te wag weens moontlike naskokke. Die regering het regstreekse gasverbindings na sekere […]
# Die DA-leier Geordin Hill-Lewis vra kalmte te midde van toenemende spanning oor onwettige immigrasie. Hy sê die publiek se frustrasie moenie verander in haat, gepeupelreg of geweld nie. Dit kom in aanloop tot volgende week se beplande massabetoging teen onwettige immigrasie. Hill-Lewis sê Suid-Afrikaners moenie toelaat dat sekere politici of mense wat reg in […]
The headlines of the leading newspapers on 25 June 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports MPs plan to ease restrictions on vaping and retain the sale of single cigarettes in the Tobacco Bill. The paper writes that lawmakers support public health goals, but must weigh this against economic realities. # And the Netwerk24 website: Reports […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 25 Junie 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig parlementslede beplan om die beperkings op damprook te verlig en die verkope van enkel-sigarette in die Tabakwetsontwerp te behou. Die koerant skryf die wetgewers steun openbare gesondheidsdoelwitte, maar moet dit teen ekonomiese werklikhede opweeg. # En die Netwerk24-webblad: Berig […]