Eko-minuut 13:30
BULLETIN 30 Oktober 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die Rooi Kruis sê vroeë aanduidings is dat Orkaan Melissa in die Karibiese Eilande ‘n ramp van ongekende omvang is. Alexander Pendry van die Britse Rooi Kruis sê nuus word ontvang dat hele gemeenskappe onder water is en sterk wind verwoesting gesaai het. Noodspanne […]