Nuus 11:00
BULLETIN 3 Augustus 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Ramokgopa sê die ANC sal arbeidsintensiewe sektore ondersteun# Palestynse amptenare sê hulle benodig 600 ondersteuningsvragmotors per dag# En swem: Pieter Coetzé kry nog ’n kans om ’n medalje te wen # ‘n Lid van die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee, Kgosientsho Ramokgopa, […]