Goeie Nuus
BULLETIN 28 Oktober Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Die Universiteit Stellenbosch het ‘n lys van vanjaar se ontvangers van eredoktorsgrade bekendgemaak. Die instelling ken elke jaar eredoktorsgrade toe aan buitengewone persone wat in hul velde uitblink en ‘n nalatenskap van toewyding en visie demonstreer wat toekomstige geslagte inspireer. Vanjaar se ontvangers is die […]