Nuus 14:00
BULLETIN 27 Oktober 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Ballistiese kenner bevestig vuurwapens in die Swart-saak kan met ander misdade verbind word# Burgerlugvaart open ‘n ondersoek na ‘n noodlottige helikopterongeluk in die Noord-Kaap# En krieket: Bavuma keer terug vir die toetsreeks teen Indië # Die nasionale ballistiese hoof van die polisie, […]