Nuus 09:00
BULLETIN 28 Oktober 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê sy drienasie-besoek aan Suidoos-Asië was ‘n sukses# Saftu sê die Arbeidshof se uitspraak teen ArcelorMittal is ‘n oorwinning vir werkersregte# En die VSA en Japan onderteken ‘n ooreenkoms oor minerale en seldsame aardmetale # President Cyril Ramaphosa sê sy besoek […]