Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 27 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê Suid-Afrika en Maleisië se ekonomiese verhouding het enorme potensiaal
# Die kommissaris van die Inkomstediens, Edward Kiesewetter, sê die stryd teen finansiële misdade en korrupsie hou nooit op nie
# Rugby: Rassie Erasmus is vol hoop vir die jaareind-toetse
# En die ANC herdenk vandag die lewe en nalatenskap van Oliver Tambo
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………