Eko-minuut 13:30
BULLETIN 1 Augustus 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die organisasie teen belastingmisbruik, OUTA, sê ‘n uitspraak van die Hoogeregshof in Pretoria om die Turkse maatskappy Karpowership se opwekkingslisensie om te keer, beteken die omstrede energie-ooreenkomste is nou amptelik dood en sal nie elektrisiteitpryse beïnvloed nie. Die lisensies wat deur die energie-reguleerder toegeken […]