Nuus 07:00
BULLETIN 30 Oktober 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê Suid-Afrika hoop om binnekort ‘n handelsooreenkoms met die VSA te sluit# Die twee verdagtes wat gearresteer is in verband met die Louvre-diefstal erken hul betrokkenheid by die rooftog# En krieket: Suid-Afrika klop Engeland om sy eerste eendag-eindstryd in die Vroue-wêreldbeker […]