Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 31 Oktober 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Suid-Afrika se G20-presidentskap het gehandel oor die belyning van die globale samewerkingsagenda# Die DA se parlementêre debat oor ‘n nuwe wetsontwerp teen swart ekonomiese bemagtiging vind vandag plaas# En krieket: Indië het die verdedigende kampioene Australië geklop om die Vrouewêreldbeker-eindstryd te haal Bly ingeskakel […]