Nuus 11:00
BULLETIN 6 Augustus 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Onafhanklike Ontwikkelingstrust se geskorste hoof bied ’n joernalis omkoopgeld van 60-duisend-rand aan om ’n ondersoek te staak# Herman Mashaba sê ActionSA sal slegs onder streng voorwaardes by die regering van nasionale eenheid aansluit # En die Amerikaanse gesant by die Verenigde Nasies sê […]