Nuus 07:00
BULLETIN 5 Januarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Kubayi sê die onderhoudsproses vir die nuwe nasionale direkteur van Openbare Vervolging was deursigtig# KwaZulu-Natal teken ’n geskiedkundige daling in padsterftes tydens die feestyd aan# En sokker: Suid-Afrika is uitgeskakel uit die Afrikabekertoernooi # Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko […]