Nuus 13:00
BULLETIN 5 Januarie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Venezuela se waarnemende president stem in om met Amerika saam te werk# ‘n Sesjarige meisie sterf in Limpopo nadat sy in ‘n puttoilet val# En sokker: Bafana Bafana se kaptein is teleurgesteld oor hulle vroeë vertrek uit AFCON # Venezuela se waarnemende president, […]