Nuus 13:00
BULLETIN 3 Januarie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # President Donald Trump het aangekondig hy het president Nicholas Maduro en sy vrou gevange geneem# Statistiek SA laat val die soeklig op die landswye toename in tienergeboortes# En Eskom teken 231 dae sonder beurtkrag aan # Die Venezolaanse regering het wat hy bestempel […]