Nuus 09:00
BULLETIN 6 Januarie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Mantashe word gekritiseer omdat hy sê Suid-Afrikaners is te afhanklik van die regering# Die Padvragvereniging is versigtig optimisties aangesien 2026 met ‘n brandstofprysverlaging begin# En sokker: Egipte en Nigerië is deur na die AFCON-kwarteindronde # Die minister van Minerale en Petroleum Hulpbronne, […]