Nuus 17:00
BULLETIN 6 Januarie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Cyril Ramaphosa is bekommerd oor die Amerikaanse optrede in Venezuela # NSFAS gaan in Februarie toelaagbetalings doen# En tennis: Venus Williams verloor ook haar eersteronde-enkelspelwedstryd in Auckland # Die ANC-president, Cyril Ramaphosa, het die Amerikaanse optrede in Venezuela veroordeel en sê dit ondermyn die […]