Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 6 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Suid-Afrika sê invalle teen soewereine state lei tot onbestendigheid
# Venezuela se opposisieleier sê geregtigheid het tirannie oorwin na Maduro se gevangeneming
# Die DA dring aan op die dringende plasing van vyf-duisend Gautengse leerders
# En tennis: Djokovic se seisoen begin by die Australiese Ope nadat hy aan die Adelaide-internasionaal onttrek
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………