Nuus 17:00
BULLETIN 3 Februarie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Ontleder verwelkom John Steenhuisen se verwagte onttrekking aan die DA leierskapswedloop# AfriForum beskuldig die SABC van ideologiese inmenging in Afrikaanse programme# En, die kubermisdaadeenheid in Parys deursoek X se kantoor, en Elon Musk word gedagvaar # Die politieke ontleder Sandile Swana sê […]