Nuus 07:00
BULLETIN 3 Februarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die speaker van die Nasionale Vergadering weier dagvaardingsversoeke vir Mogotsi en O’Sullivan# Donald Trump sê die VSA en Indië het ‘n handelsooreenkoms gesluit# En motorsport: George Russell sê hy is gereed om vir ‘n wêreldkampioenskap te veg # Die Nasionale Vergadering se speaker, […]