Nuus 12:00
BULLETIN 2 Februarie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Grondwetkenner Pierre de Vos sê ‘n ondersoek na Iran se rol in Suid-Afrika se vlootoefening is moontlik onwettig# Bek-en-klouseer breek ook uit in Botswana# En rugby: Die Blitsbokke se afrigter hoop op verbeterings in Perth # Die Grondwetkenner Pierre de Vos sê […]