Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 2 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Grondwetkenner Pierre de Vos sê die ondersoek na Iran se rol in Suid-Afrika se vloot-oefeninge kan onwettig wees
# Minister Steenhuisen waarsku hofsake kan die verkryging van bek-en-klouseer-entstof laat ontspoor
# Rugby: Die Blitsbokke se afrigter hoop op verbeterings in Perth
# En die Suid-Afrikaanse megaster Tyla wen ‘n tweede Grammy-toekenning
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………