Nuus 08:00
BULLETIN 1 Februarie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Helen Zille is vol vertroue ‘n DA-meerderheid is moontlik in Tshwane # Die ANC-hoofsweep waarsku teen die aanstelling van polisiemisdadigers in leiersposisies# En rugby: Die Blitzbokke kom teen Frankryk te staan in die Singapore Sewes-halfeindstryd # Die voorsitter van die DA se Federale Raad, […]