Nuus 11:00
BULLETIN 30 Januarie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Solidariteit-beweging sê die ANC se beplande massabetoging teen Amerika is ekonomiese selfdood # Die korrupsie-beskuldigde regter Ledwaba is op die kortlys vir Gautengse regter-president# En krieket: ‘n Voormalige onder-19-kaptein maak dalk haar buiging vir die senior Protea-span teen Pakistan # Die Solidariteit-beweging striem […]