Nuus 16:00
BULLETIN 20 Oktober 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Selfoonrekords verbind ‘n moord-beskuldigde polisie-speurder met die tenderpreneur Katiso “KT” Molefe # Amazon se wolkdienste word getref deur ‘n urelange wêreldwye onderbreking# En motorsport: Die Amerikaanse Grand Prix sal tot minstens 2034 in Texas plaasvind # Selfoonrekords voor die Madlanga-kommissie verbind die moordbeskuldigde polisie-speurder […]