Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 20 Oktober 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die minister van Elektrisiteit sê kernkrag het ‘n groot aandeel in Suid-Afrika se toekoms# Aartsbiskop Makgoba sê daar is sterk kerklike steun vir die nasionale dialoog# En Israel en Hamas beskuldig mekaar van die oortreding van die skietstilstandooreenkoms Bly ingeskakel op ………. Jou volgende […]