Nuus 18:00
BULLETIN 27 Januarie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die minister van Toerisme sê kabinet onderskryf die vennootskapsplan vir toerismegroei om werksgeleenthede en beleggings te bevorder# Die Vereniging van Staatsamptenare beywer hom steeds vir beter werksomstandighede personeel in die Polisiediens# En, skoolpakkette met leermateriaal word vir die eerste keer in twee-en-‘n-half jaar […]