Nuus 09:00
BULLETIN 28 Januarie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Steenhuisen waarsku dat regsaksie die bek-en-klouseer-inenting kan ontspoor# Die polisie stel ‘n voorlopige verslag vry oor die dood van drie beamptes in die Hennopsrivier# En Zelensky veroordeel ‘n Russiese hommeltuigaanval op ‘n passasierstrein # Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het kommer […]