Nuus 07:00
BULLETIN 29 Januarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Regter Bernard Ngoepe sal die ondersoek lei na Iran se omstrede deelname aan die onlangse vlootoefening# BOSA stel ’n skole-klagtelyn op om onderwysmislukkings na die Parlement te neem# En krieket: Die T20-reeks tussen die Proteas en die Windies skuif na Centurion # Die […]