Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 30 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Solidariteit-beweging sê die ANC se beplande massabetoging teen Amerika is ekonomiese selfdood
# Die korrupsie-beskuldigde regter Ledwaba is op die kortlys vir Gautengse regter-president
# Iran kritiseer die Europese Unie vir die byvoeging van sy Revolusionêre Wag op die terreurlys
# En krieket: Die gewese onder 19-kaptein kan haar senior buiging vir die Protea-vroue maak teen Pakistan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………