Nuus 08:00
BULLETIN 2 Februarie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die polisie verduidelik die beslaglegging op die hoof van die KwaZulu-Natal Valke se staatseiendom# Malema vra vir groot verkiesingshervormings om die land se demokrasie te versterk# En nuwe wetgewing kan klein partye keer om metro’s te bestuur # KwaZulu-Natalse polisie het die beslaglegging […]